Dax Shepard

Dax Shepard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Shepard in 2013

Geboortenaam Dax Randall Shepard
Geboorte 2 Januarie 1975 (1975-01-02)
Milford, Michigan, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Kristen Bell
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dax Shepard (gebore 2 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Idiocracy (2006), Employee of the Month (2006), Hit and Run (2012), en CHIPS (2017).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search